Quantcast
Channel: Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal - LitNet
Browsing latest articles
Browse All 123 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Taalgesprek, Arabies-Afrikaans, pieknieks, kursusse, gospel...

Lees meer oor die Afrikaanse Taalmonument se onlangse en opkomende aktiwiteite en byeenkomste hier. Read more about recent and upcoming events at the Afrikaans Taalmonument here. Paneelgesprek:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Gewilde aandwedloop op Paarlberg vir goeie doel op 13...

Met die groeiende uitdaging om die lewensgehalte van pasiënte met lewensbedreigende siektes, asook hul gesinne, te verbeter, is dit nou die tyd om draf-draf (of stap-stap) geld in te samel vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Kersvader stop éérs by die Taalmonument

Scroll down for English version Kersvader stop éérs by die Taalmonument Met vermaak, geskenke en pieknieks vir die hele gesin Om die druk op hom te verlig, het Kersvader wéér besluit om solank vooraf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Taalmonument se volmaanpiekniek beloof ’n belewenis

Bewonder die Dassiemaan op Paarlberg: Taalmonument se volmaanpiekniek beloof ’n belewenis Met die nuwe jaar op volle dreef is dit die perfekte tyd om asem te skep en die volmaan van nader te aanskou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Chadleigh Gowar stel nuwe album op Paarlberg bekend | 16...

Mediavrystelling | Media release | Ukukhutshwa Kweendaba Chadleigh Gowar stel nuwe album op Paarlberg bekend: Ervaar ’n sielstrelende musikale reis by Taalmonument Die bekroonde gospel- en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring | Die Afrikaanse Taalmonument: Wen R10 000 vir 'n monumentale...

[Scroll down for English version below]   Die argitek van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, Jan van Wijk, sou vandag, 2 Mei, 98 geword het. Ter ere van hom en omdat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Gratis Arabiese Afrikaanse werkswinkels in Kaapstad op 27...

Gratis Arabiese Afrikaanse werkswinkels in Kaapstad op 27 Julie 2024  كَن دجَي اَفرِيكَانس تُولِيس اِين عَرَبِيايس اُوف جَاوِي Toelies Afrikaans in Arabies...in Kaapstad Taalmonument, Historium Trust...

View Article

Persverklaring: "Wie en wat word in 2025 gevier?" vra Taalmonument

’n Gratis taalgesprek in taalmaand oor taaljaar: Op die vooraand van die 100-jarige viering van Afrikaans as ’n amptelike taal in Suid-Afrika, nooi die Afrikaanse Taalmuseum en-monument (ATM)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Taalmonument vier 49ste jaar met ’n dans

In die aanloop tot die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 50ste bestaansjaar, vier die vriendelike personeel haar 49ste verjaardag met ’n swierige dans op Saterdagaand, 12 Oktober 2024,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Saturnus verhelder Taalmonument

Alle oë op die planeet met byna 150 mane tydens piekniek Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Uitsonderlike gebeure sal Paarlse ikoon se 50ste vier

Cameron Gertse (links) het die nuwe logo (regs) vir die Afrikaanse Taalmonument en -museum ontwerp. Foto: verskaf Afrikaanse museum en monument loods 2025-feesprogram op glansgeleentheid Dit gaan ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Programrede: In 2025 word die Afrikaanse Taalmonument 50

Voordrag by die bekendstelling van die program vir die vyftigjarige vieringe Afrikaanse Taalmonument, Paarl Saterdag 30 November 2024 Jean Meiring, voorsitter van die raad van die Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Sterrekykpiekniek by die Taalmonument op 21 Desember 2024 –...

Alle oë op goddelike Jupiter: Taalmonument gasheer vir Sterrekykpiekniek gewy aan gasreus Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Jupiter – van nader leer ken...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Magiese musiek en piekniek – vier Taalmonument met Jeodhouse...

Magiese musiek en piekniek asook The Fantastics gaan heerlike someraand selfs heerliker maak Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier in 2025 haar 50ste bestaansjaar. En om op ’n hoë noot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Oesmaan | Harvest moon – Afrikaanse Taalmonument, 14 Maart 2025

Tyd om te maai wat ons saai Met die somer wat einde se kant toe staan, kan Wes-Kapenaars en besoekers die volmaan van nader bekyk tydens ’n heerlike aand op die beeldskone Paarlberg. Die Afrikaanse...

View Article

Browsing latest articles
Browse All 123 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>