Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered...
Sybrandus Adema, Ilse Salzwedel, Geraldine Frieslaar, Annie Olivier en Phillip Louw ... ’n Taal se toekoms word nie bepaal deur hoe hard ons daaroor praat op Taaldag nie. Dit word bepaal deur wat ons...
View ArticleUitnodiging: Afrikaanse druktradisie, van toeka tot toekoms
Gratis paneelgesprek by Taalmonument vier eerste Afrikaanse koerant van 150 jaar gelede Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier Taaldag 2026 op Vrydag 14 Augustus 2026 met ’n fassinerende,...
View ArticlePersverklaring: Taalmonument-dialoog in hart van Soweto
Grafika afkomstig vanaf https://taalmuseum.co.za/ Hier is ook nog inligting oor verdere vieringe en gesprekke op die 26ste Junie by hierdie skakel. Hector Pieterson-suster en ander bespreek die pad van...
View ArticlePersverklaring: Sumayyah Petersen se Kortpad na Makkah al wandelend by...
Foto van Sumayyah Petersen: verskaf Verken Kortpad na Makkah al wandelend by Taalmonument. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om kragte met Sumayyah Petersen te snoer danksy ’n...
View ArticlePersverklaring: Pretdag vir Paasfees by Taalmonument / Easter fun day at...
Prent: Canva Speelparke, speletjies, geskenke en pieknieks om almal gelukkig te hou! Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi families hartlik uit na ’n heerlike Paasfees-pretdag op Saterdag 4...
View ArticlePersverklaring: Van Japan tot by die Taalmonument, Miku Suzuki se Afrikaanse...
Stefanie Rasztabiga (ATM-personeellid), Miku Suzuki en Gershwyn Fredericks (ATM-personeellid) Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het op 28 Desember ’n baie besondere gas met ’n...
View ArticlePersverklaring: Taalmonument spog met nuwe groen uitstalling
Prent: Canva Taalmonument spog met nuwe groen uitstalling – waar digters hul talente met vers(indaba) en kapittel kan bewys Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om in die laaste...
View ArticleWat vier oom Daantjie daar?
Foto: Izak de Vries Toespraak gelewer by die ATM se vyftigste verjaardagdinee Saterdag 15 November 2025, Paarl Jean Meiring1 Die jaar 1975 lê ver in die verskiet. Amper in die spreekwoordelike...
View ArticleNeville Alexander-gedenklesing: Afrikaans se erfenis – verlede, hede en die...
Foto: Beverley Farmer Goeiemôre, dames en here Baie dankie vir die geleentheid om vandag die sesde gedenklesing ter ere van Neville Alexander te lewer. ’n Spesiale dankie aan Michael Jonas, direkteur...
View Article’n Lesing, ’n voorreg, ’n viering van Afrikaans
Foto: verskaf Daar is ’n paar oomblikke wat jou laat stilstaan en vra: Is dít rêrig my lewe? Hierdie naweek het ek die Neville Alexander-gedenklesing gelewer – die eerste vrou wat dit doen. ’n Voorreg...
View ArticlePersverklaring: Neville Alexander-pryse: Húlle wen R90 000 | Neville...
Darryl David, Anzé Bezuidenhout en Churchil Naudé (foto’s: verskaf) Taalmonument vereer Naudé, Bezuidenhout en David See below for the English version. ’n Rymkletser, ’n kuberdigter en ’n meester van...
View ArticleUitnodiging na die Neville Alexander-gedenklesing op 20 September in die Paarl
Ons nooi jou graag na die luisterryke sesde Neville Alexander-gedenklesing op 20 September waartydens die skrywer Cliffordene Norton die rede sal voer. Op dié dag, boonop, word die drie wenners van...
View ArticleFoto’s: "Hoe beleef ons taal?" by die Taalmuseum en -monument
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het ’n taaldagbespreking op Saterdag, 16 Augustus 2025 aangebied - dit boonop in ’n jaar wat erkenning gee aan drie mylpale vir hierdie jong Afrikataal. Die...
View ArticlePersverklaring: "Hoe beleef ons taal?" vra Taalmuseum en -monument
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi weereens belangstellendes na die GRATIS en gewilde taaldagbespreking op Saterdag, 16 Augustus 2025 - dit boonop in ’n jaar wat erkenning gee aan drie...
View ArticlePersverklaring: Madrassas, weerstand én Afrikaans
Bo-Kaapse muurskildery wat Afrikaans se Moslem- / Maleise erfenis vier en in 2025 onthul is. Beeld: Afrikaans100 / Natalie Gabriels Photography Afrikaans is ’n pragtaal van vele kleure, tonge, verhale...
View ArticlePersverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir...
Gun jou woorde poëtiese vlerke by Taalmonument Bekroonde skrywer lei slypskool vir stokperdjie-digters Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord...
View ArticlePersverklaring: Oesmaan | Harvest moon – Afrikaanse Taalmonument, 14 Maart 2025
Tyd om te maai wat ons saai Met die somer wat einde se kant toe staan, kan Wes-Kapenaars en besoekers die volmaan van nader bekyk tydens ’n heerlike aand op die beeldskone Paarlberg. Die Afrikaanse...
View ArticlePersverklaring: Magiese musiek en piekniek – vier Taalmonument met Jeodhouse...
Magiese musiek en piekniek asook The Fantastics gaan heerlike someraand selfs heerliker maak Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier in 2025 haar 50ste bestaansjaar. En om op ’n hoë noot...
View ArticlePersverklaring: Sterrekykpiekniek by die Taalmonument op 21 Desember 2024 –...
Alle oë op goddelike Jupiter: Taalmonument gasheer vir Sterrekykpiekniek gewy aan gasreus Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Jupiter – van nader leer ken...
View ArticleProgramrede: In 2025 word die Afrikaanse Taalmonument 50
Voordrag by die bekendstelling van die program vir die vyftigjarige vieringe Afrikaanse Taalmonument, Paarl Saterdag 30 November 2024 Jean Meiring, voorsitter van die raad van die Afrikaanse...
View Article